Graad 7 Drama Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
R109.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- -IMPROVISASIE
- -TONEELSKEPPING
- -TABLEAU
- -DRAMA-ELEMENTE
- -PLASING VAN GEHOOR
- -STEMONTWIKKELING
- -UITVOERENDE KUNSTENAARS
- -NAVORSINGSOPDRAG
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
39 Bladsye