Graad 7 EBW Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
R109.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- -Tradisionele samelewings
- -Moderne samelewings
- -Ruilhandel
- -Trans-Sahara handel
- -Promesses
- -Muntstukke
- -Papiergeld
- -Elektroniese bankwese
- -Verbruikersekonomie
- -Behoeftes en begeertes
- -Ekonomiese probleem
- -Goedere en dienste
- -Besigheidsektore
- -Doeltreffende gebruik van goedere en dienste
- -Formele en informele besighede
- -Voordele en nadele van formele en informele besighede
- -Effek van rampe en epidemies op besighede
- -Oorsake van sosio-ekonomiese wanbalans
- -Ongelykheid
- -Stedelike en landelike uitdagings
- -Volhoubare werksgeleenthede
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
119 Bladsye