Graad 7 EBW Kwartaal 2 Werkboek (#2025)
R109.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- Rekeningkundige konsepte – Transaksies, Kapitaal, Bates, Laste, Bank
- Rekeningkundige konsepte – Verlies, Wins, Inkomste, Uitgawes
- Rekeningkundige konsepte – Begroting, Spaar, Bank, Finansiële rekords, Finansiële transaksie
- Inkomste en uitgawes – Persoonlike Inkomste, Persoonlike Uitgawe, Staat van Netto waarde, Surplus, Tekort
- Inkomste en uitgawes – Persoonlike staat van Netto waarde, Persoonlike uitgawes, Besigheids uitgawes
- Inkomste en uitgawes – Inkomste en Uitgawes van ‘n besigheid
- Inkomste en uitgawes – Spaar en Beleggings in ‘n besigheid
- Begrotings – Besigheidsbegroting
- Begrotings – Begroting, Inkomste, Uitgawes
- Begrotings – Persoonlike Begrotings
- Rekeningkunde konsepte eksamen voorbereiding
- Inkomste en uitgawe: Eksamen voorbereiding 1
- Inkomste en uitgawe: Eksamen voorbereiding 2
- Inkomste en uitgawe: Eksamen voorbereiding 3
- Begroting: Eksamen voorbereiding
Dit is slegs in PDF-formaat beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
67 Bladsye