Graad 7 EBW kwartaal 3 projek
R109.25
Resource Description
Hierdie projek bestaan uit 25 bladsye. Dit bevat alle stappe wat leerders moet volg om die projek te voltooi.
Kenmerke en vaardighede van ‘n entrepreneur
Marknavorsing (vraelys)
Groep se doelwitte
SWOT-ontleding
Verkoop van goedere
Reklame
Stalletjie-/ tafelbeplanning
Groepsrolle
Inkomste en uitgawestaat
Oorspronklikheid en kreatiwiteit
Die projek bevat ook die rubrieke vir die onderwyser.