Resource Description

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 7 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vraestel en memorandum vir Junie toetsreeks.

Afdeling A: Kort vrae

  • Vraag 1 – Voltooi die stellings.
  • Vraag 2 – Pas kolom A by B.
  • Vraag 3 – Waar of Onwaar.

Afdeling B: Die ekonomie

  • Vraag 4 – Voltooi die tabel.

Afdeling C: Finansiële geletterdheid   

  • Vraag 5 – Klassifiseer as bates, laste of uitgawes.
  • Vraag 6 – Voltooi die begroting.
  • Vraag 7 – Finansiële rekords.

Afdeling D: Entrepreneurskap

  • Vraag 8 – Tipes besighede.

Totaal:  100

ANA KUH

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 63 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.

R34.50