Graad 7 Geskiedenis Kwartaal 3 Werkboek (2025)
R132.25
Resource Description
Hierdie pragtige werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP (ATP) van 2024/2025. Elke eenheid sluit aktiwiteite en vrae in wat leerders aanmoedig om krities te dink en hul kennis prakties toe te pas. Die gebruik van praktiese voorbeelde en helder prente maak hierdie werkboek ‘n waardevolle, leerdervriendelike hulpbron vir die verkenning van konsepte op ‘n gestruktureerde en interessante manier.
Werkkaarte ingesluit:
-
Kolonies in die Kaap tydens die 17de en 18de eeu.
-
VOC Nedersetting in die Kaap.
-
Gevolge van die VOC-Nedersetting.
-
Lewe van ‘n slaaf in die Kaap.
-
Die verset van slawe.
-
Vryburgers.
-
Trekboere.
-
Genadendal.
Memorandums word ingesluit.
Hierdie werkboek is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers is nie ingesluit nie.
49 Bladsye