Graad 7 Lewensoriëntering Kwartaal 2 Werkboek (2025)
R109.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- Menseregte soos bepaal in die Suid-Afrikaanse Grondwet- toepassing van menseregte en toepassing van verantwoordelikhede in verhouding tot menseregte.
- Billike spel in verskeie atletiek- en sportaktiwiteite- die rol van waardes, vertroue en respek vir verskille.
- Hantering van mishandeling in verskillende kontekste- tussen volwassenes en kinders, en tussen maats, identifisering van bedreigende en riskante situasies en gevolge van mishandeling op persoonlike en sosiale gesondheid en verhoudings.
- Beroepsvelde- eienskappe wat verband hou met elke veld, belangstellings en vermoëns, skoolvakke wat relevant is tot elke beroepsveld, werksomgewing en aktiwiteite in elke beroepsveld en geleenthede binne elke veld.
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
44 Bladsye