Graad 7 Natuurwetenskappe kwartaal 2 assesserings (toets en taak)
Resource Description
Welkom by Juffrou Anri Se Klaskamer!
Hierdie pakket bestaan uit die eksamentoets + taak vir Natuurwetenskappe kwartaal 2. Die toets handel oor kwartaal 1 en 2 se inhoud. Die toets tel uit 60 punte. Dit is gebaseer op die aangepaste atp. Die dokument word in PDF formaat gestuur. Memorandum ingesluit.
Die toets word in lae orde (50%) middelorde (35%) en hoë orde (15%) vrae gedeel.
Dit kan deur ouers of onderwysers gebruik word.
R108.00