Graad 7 Natuurwetenskappe Kwartaal 3 Werkboek (2025)
R132.25
Resource Description
Hierdie pragtige werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP (ATP) van 2024/2025. Elke eenheid sluit aktiwiteite en vrae in wat leerders aanmoedig om krities te dink en hul kennis prakties toe te pas. Die gebruik van praktiese voorbeelde en helder prente maak hierdie werkboek ‘n waardevolle, leerdervriendelike hulpbron vir die verkenning van wetenskaplike konsepte op ‘n gestruktureerde en interessante manier.
Werkkaarte ingesluit:
-
– Bronne van energie
-
– Potensiële energie
-
– Kinetiese energie
-
– Potensiële en kinetiese energie in ‘n stelsel
-
– Die wet van energiebehoud
-
– Verhitting as ‘n oordrag van energie
-
– Geleiding
-
– Konveksie
-
– Straling
-
– Isolasie en energiebesparing
-
– Energie-oordrag aan die omgewing
Memorandums word ingesluit.
Hierdie werkboek is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers is nie ingesluit nie.
65 bladsye