R77.86

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Natuurwetenskappe Graad 7, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Ken en Verstaan” Handboek in Afrikaans.

  • Eenheid 1:  Verhouding van die son tot die aarde.
  • Eenheid 2:  Verhouding van die maan tot die aarde.
  • Eenheid 3:  Historiese ontwikkeling van astronomie.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings /
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s

Resource Reviews

Store reviews: ( 121 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.