Graad 7 Sosiale Wetenskappe (GEO & GESK) Kwartaal 4 (Vandag Handboek) – Slegs Opsommings
R85.64
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 7, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Vandag” Handboek in Afrikaans.
Geografie: Onderwerp 4
- Eenheid 1: Natuurlike hulpbronne.
- Eenheid 2: Bestuur van hulpbronne.
- Eenheid 3: Water in Suid-Afrika.
Geskiedenis: Onderwerp 8
- Eenheid 1: Aankoms van die Britte en die uitbreiding van die grense van Europese nedersetting.
- Eenheid 2: Die oostelike grens van Europese nedersetting.
- Eenheid 3: Die noordelike grens van Europese nedersetting.
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.