Graad 7 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geo en Gesk) Kwartaal 1 (Vandag Handboek) – Opsommings
R82.80
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 7, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Vandag” Handboek in Afrikaans.
Geografie: Onderwerp 1: Kaartvaardighede
- Eenheid 1: Plaaslike kaarte en straatkaarte.
- Eenheid 2: Sketskaarte en verduideliking van roetes.
- Eenheid 3: Afstand en skaal.
- Eenheid 4: Huidige gebeure.
Geskiedenis: Onderwerp 5: Die koninkryk van Mali en die stad Timboektoe gedurende die 14de eeu
- Eenheid 1: Wat is geskiedenis?
- Eenheid 2: Handel oor Saharawoestyn.
- Eenheid 3: Die koninkryk van Mali.
- Eenheid 4: Die stad Timboektoe