R82.80

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 7, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.

Geografie – Module 3:  Vulkane, aardbewings en oorstromings

  • Eenheid 1:  Struktuur van die Aarde
  • Eenheid 2:  Vulkane
  • Eenheid 3:  Aardbewings
  • Eenheid 4:  Oorstromings

Geskiedenis – Module 4:  Die Trans-Atlantiese slawehandel

  • Eenheid 1:  Wes Afrika voor die Europese slawehandel.
  • Eenheid 2:  Die aard van slawerny in Wes-Afrika voor die Europeërs.
  • Eenheid 3:  Slawerny in die suide van Amerika.
  • Eenheid 4:  Die impak van die Trans-Atlantiese slawehandel op slaw.
  • Eenheid 5:  Die impak van die Trans-Atlantiese slawehandel op ekonomieë.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 131 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.