Graad 7 Visuele Kunste Kwartaal 4 Werkboek (2024)
R109.25
Resource Description
Hierdie Visuele Kunste werkboek is gebaseer op die aangepaste JOP vir 2024. Die werkboekie bevat opsommings en aktiwiteite vir week 1-10.
Memorandums word ingesluit.
Hierdie werkboek is beskikbaar in Afrikaans en Engels.
As jy as ouer die werkboek aankoop, maak asseblief seker dat die skool met die hersiene jaarlikse onderrigplan werk.