Graad 7 Wiskunde Assesseringstaak 5 – Kwartaal 2 2023
Resource Description
Hierdie Assesseringstaak handel slegs oor Desimale getalle. Plekwaardes/Getalwaardes ; optelling, aftrekking, vermenigvuldiging en deling ; Woordsomme. Die vraestel tel 70 punte en het ‘n volledige memorandum by. Dis geskik vir leerders, ouers en onderwysers.
R80.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.