Graad 7 Wiskunde Kwartaal 3 Werkboek (2025)
R287.50
Resource Description
Hierdie oulike werkboek is propvol opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Temas ingesluit:
-
Konstruksie van geometriese figure.
-
Meet van hoeke.
-
Konstruksies.
-
Meetkunde van reguitlyne- definisies.
-
Meet van 2D-voorwerpe
-
Klassifiseer 2D-voorwerpe.
-
Soortgelyke en kongruente voorwerpe.
-
Probleemoplossing.
-
Transformasie meetkunde.
-
Simmetrie.
-
Vergrotings en verkleinings.
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
59 Bladsye