Graad 8 Geografie Kwartaal 3 (Kollig Op) Opsommings
R79.35
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Geografie Graad 8, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Kollig Op” Handboek in Afrikaans.
Geografie:
- Module 3: Nedersetting:
- Eenheid 1: Nedersetting en grondgebruik.
- Eenheid 2: Grondgebruik op lugfoto’s en grootskaalkaarte.
- Eenheid 4: Verstedeliking.
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.