R79.35

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Geskiedenis Graad 8, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Vandag” Handboek in Afrikaans.

Geskiedenis:

  • Onderwerp 5:  Die Industriële Revolusie in Brittanje en Industrialisasie in Suid-Afrika vanaf 1860:
    • Eenheid 1:  Veranderings tydens die Industriële Revolusie in Brittanje.
    • Eenheid 2:  Suider-Afrika teen 1860.
    • Eenheid 3:  Die ontginning van diamante in Kimberley vanaf 1867.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Resource Reviews

Store reviews: ( 147 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.