Graad 8 Skeppende Kunste (SK) Kwartaal 1 Opsommings (Via Afrika)
R96.60
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Skeppende Kunste (SK) Graad 8, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Graad 8 SK Kwartaal 1 Opsommings
- Kunsvorm 1: Dans
- Eenheid 1: Dansuitvoering
- Eenheid 2: Dansimprovisasie en komposisie
- Eenheid 3: Dansteorie en dansgeletterdheid
- Kunsvorm 2: Drama
- Eenheid 1: Vaardigheidsontwikkeling
- Eenheid 2: Temakeuses
- Eenheid 3: Ontwikkeling van die improvisasie
- Eenheid 4: Drama-elemente
- Eenheid 5: Gereed vir die gehoor
- Eenheid 6: Uitvoering en besinning
- Kunsvorm 3: Musiek
- Eenheid 1: Musiekgeletterdheid
- Eenheid 2: Musiekbeluistering
- Eenheid 3: Musiekuitvoering- en skepping
- Kunsvorm 4: Visuele kuns
- Eenheid 1: Visuele geletterdheid
- Eenheid 2: Skep in 2D: skeppende letterwerk
- Eenheid 3: Visuele geletterdheid: die rol van die kunstenaar
- Eenheid 4: Skep in 3D: modellering
- Eenheid 5: Skep in 3D: maak ‘n houer