R132.25

Copyright Copyright on products sold is owned by Miss Anri’s Classroom. No products purchased can be sold by any party other than Miss Anri’s Classroom. Making use of Miss Anri’s Classroom content No material hosted on the website may be reproduced without consent from Miss Anri’s Classroom or the concerned seller. This includes but is not limited to images, articles and links. It is the responsibility of the user to ensure that they have the appropriate software to open and to make use of the products sold on Miss Anri’s Classroom. Community Guidelines Users who wish to comment on blog posts are welcome as long as it does not contain any form of hate speech or advertisements. Miss Anri’s Classroom will never sell or distribute contact details gathered from the shopping process.

Resource Description

Hierdie fantastiese en omvattende Kreatiewe Skryfprojek sluit alles in wat jy vir die kwartaal 3 assesserings benodig.

 

Die inhoud van hierdie assessering:

  • ‘n Omvattende verduideliking van elke afdeling (Wat navorsing is, wat ‘n hipotese is en hoe om jou eie hipotese te formuleer, riglyne vir die opstel van ‘n bronnelys, wenke vir ‘n mondelinge aanbieding)
  • Taak 6.1 – Navorsing (uittreksel vanuit ‘n roman en navorsingsvrae word ingesluit)
  • Taak 6.2 – Kreatiewe skryfwerk (uittreksel vanuit ‘n roman en plakkaat)
  • Taak 7 – Mondeling
  • ‘n Skyfievertoning wat aanvullend deur die loop van die projek gebruik kan word om konsepte te hersien en te versterk.
  • ‘n “Vir die onderwyser”-gids met praktiese wenke oor hoe om die projek effektief te fasiliteer om sodoende assesseringsdoelwitte te bereik.

 

Alle tekste, navorsingsvrae, memorandums en rubrieke word ingesluit.

*Die onderwyser hoef slegs navorsingsmateriaal oor die spesifieke onderwerp, soos uiteengelê in die projek, te verskaf.

– Let wel: Die Afrikaanse projekte word na Engels vertaal. Indien u beide tale se projekte wil aankoop, maak net seker dat u die ander genre by Engels aankoop, aangesien die inhoud van die ooreenstemmende genre dieselfde gaan bly.

44 bladsye.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 58 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.