Graad 9 Afrikaans Huistaal Taak 3 Kwartaaltoets
R65.55
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 9 Taak 3 Kwartaaltoets
Hierdie taak tel 70 punte en dit vorm saam met die opstel van 30 punte die 100 punte van die eksamenpunt
van die eerste kwartaal.
Hierdie taak bestaan uit 5 vrae en sluit die volgende in: Begripstoets, Visuele Teks, Opsomming en twee taalvrae.
Die toets is presies opgestel volgens die vereistes van die KABV (CAPS).
Nasienriglyne met denkvlakke is ingesluit.