Graad 9 Afrikaans Huistaal Taak 5 Vraestel 2 Junie-eksamen 2024
R76.48
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 9 Afrikaans Huistaal Taak 5 Vraestel 2 Junie-Eksamen 2024
Hierdie vraestel bestaan uit VIER afdelings naamlik: Begripstoets (25), Visuele Teks (15), Opsomming (10) en Taal in Konteks (20) Totaal 70 Punte.
Die duur van die vraestel is 2 uur, 30 min.
Die vraestel is opgestel presies volgens die vereistes van die KABV (CAPS).
Volledige nasienriglyne is ingesluit.
Dit word opgelaai in Word en PDF.