Graad 9 Lewensoriëntering (LO) Kwartaal 2 Opsommings (Via Afrika)
R96.60
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Lewensoriëntering LO Graad 9, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Graad 9 LO Kwartaal 2 Opsommings
- Week 1-2: Grondwetlike regte en verantwoordelikhede | Liggaamsopvoeding
- Eenheid 1: Kwessies met betrekking tot landsburgers se regte en verantwoordelikhede
- Eenheid 2: Veiligheidskwessies met betrekking tot deelname aan sport
- Eenheid 3: Deelname aan en uitvoering van ‘n wedstrydplan vir ‘n individuele of spansport
- Week 3-5: Grondwetlike regte en verantwoordelikhede | Liggaamsopvoeding
- Eenheid 1: Grondwetlike waardes soos vervat in die Suid-Afrikaanse Grondwet
- Eenheid 2: Deelname aan en uitvoering van ‘n wedstrydplan vir ‘n individuele of spansport
- Eenheid 3: Deelname aan en bewegingsuitvoering in ‘n wedstrydplan vir individuele of spansport
- Week 6-8: Wêreld van werk | Liggaamsopvoeding
- Eenheid 1: Beskikbare opsies na voltooiing van Graad 9
- Eenheid 2: Kennis van die wêreld van werk: regte, verantwoordelikhede en geleenthede in die werkplek
- Eenheid 3: Deelname aan en uitvoering van ‘n aksie- of wedstrydplan vir ‘n individuele of spansport
- Eenheid 4: Deelname aan en bewegingsuitvoering van ‘n wedstrydplan vir individuele of spansport