Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings – Kwartaal 1 (Via Afrika)
R96.60
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings Kwartaal 1: Die opsommings is saamgestel deur die Via Afrika handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller saam gestel is.
- Afdeling 1 – Lewe en lewende dinge:
- Onderwerp 1: Selle as die basiese eenhede van lewe.
- Onderwerp 2: Stelsels in die menslike liggaam.
- Onderwerp 3: Menslike voortplanting.
- Onderwerp 4: Sirkulatoriese en respiratoriese stelsels.
- Onderwerp 5: Spysverteringstelsel.