Graad 9 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geskiedenis) K1-4 (Vandag Handboek) – Noted Summaries
R366.85
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir Sosiale Wetenskappe, Graad 9 en opsommings is gebaseer op die “Vandag” handboek in Afrikaans met aanvullende notas deur opsteller (eksterne party).
Geskiedenis
- Nazi-Duitsland tot standkoming
- WOII > Europa
- WOII > Stille oseaan
- Spanning tussen geallieerdes (Koue oorlog)
- Einde van WOII > Stille oseaan: Atoombomme en begin van kerntydperk (Koue oorlog)
- Definisie > Supermoonthede & betekenis van “Koue oorlog”
- Areas van konflik en kompetisie tussen supermoonthede (Koue oorlog)
- Einde van die koue oorlog > 1989
- Universele verklaring van menseregte na WOII
- Definisie van rassisme
- Nasionale party (NP) > 1948 en Apartheid
- 1950’s > Onderdrukking en nie-geweldadige weerstand teen apartheid
- 1960> Sharpville-slagting en Langa-Optog
- 1976 > Soweto opstand
- 1990 > Vrylating van Nelson Mandela en ontbanningvan vryheidsbewegings