Graad R Lewensvaardighede Kwartaal 2 Werkboek (#2025)
R109.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte en is opgestel volgens die aangepaste JOP van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- Wie Woon In Jou Huis
- Take By Die Huis
- Veilige En Onveilige Plekke
- Mense Wat Ons Beskerm
- Wie Behoort Aan My Gesin
- Wat Doen Ek Saam Met My Gesin
- Weer – Hoe Lyk Die Lug
- Veiligheid Teen Die Son
- Hoe Lyk Herfs
- Hoe Beïnvloed Herfs Ons
- Geluide Om Ons
- Kyk Mooi Na Jou Ore
- Sig – Lig, Donker En Skaduwees
- Sig – Voorwerpe Rondom My
- Verskillende Dinge Voel Anders
- Teksture
- Slegte En Lekker Reuke
- Proegewoontes
- Wat Doen Ons Op Verjaardae
- Waaroor Gaan Paasfees
Hierdie werkboek is slegs beskikbaar in PDF formaat.
Bladsynommers is nie ingeluit nie.
Hierdie werkboek is ‘n opgedateerde weergawe van 2024 se kwartaal 2 werkboek.
69 Bladsye