Graad R Wiskunde Kwartaal 1 Werkboek (2025)
R109.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte en is opgestel volgens die aangepaste JOP van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
-Tel van voorwerpe
-Tel aan en terug
-Getalname en -simbole
-Beskryf, vergelyk en orden getalle
-Rangorde
-Beskryf, vergelyk en orden getalle
-Ruimte en vorm – Posisie, orientasie en ruimte
-Ruimte en vorm – 3D voorwerpe
-Ruimte en vorm – 2D vorms
-Ruimte en vorm – Simmetrie
-Meting – Tyd
-Meting – Lengte
-Versamel en sorteer voorwerpe
-Voorstelling van versamelings voorwerpe
-Datahantering – Doen verslag oor data
Hierdie werkboek is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
49 Bladsye