Graad R Wiskunde Kwartaal 2 Werkboek (#2025)
R109.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte en is opgestel volgens die aangepaste JOP van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
-Tel van voorwerpe
-Getalname en -simbole
-Beskryf, vergelyk en orden getalle
-Problemoplossing
-Optelling en aftrekking
-Geld
-Posisie, orientasie en ruimte
-Meetkudnige patrone
-3D-voorwerpe
-2D-vorms
-Simmetrie
-Tyd
-Lengte
-Datahantering
Hierdie werkboek is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
Hierdie werkboek is ‘n opgedateerde weergawe van 2024 se kwartaal 2 werkboek.
57 Bladsye