R28.75

Resource Description

Graad 4 Wiskunde hersiening om leerders voor te berei vir die Junie eksamen. Dit sluit kwartaal 1 en 2 se werk in. ‘n Memorandum is ook aangeheg.

Dit sluit die volgende onderwerpe in:
– Heelgetalle (Veelvoude, orden van getalle, ewe en onewe getalle, plekwaarde en getalwaarde, uitgebreide notasie, afronding)
– Getalsinne
– Optel en aftrek
– Numeriese patrone
– Geometriese patrone
– Vermenigvuldinging en deling

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.