R115.00

Resource Description

Hierdie is ‘n kleurvolle, tweetalige gids vir leerders wat al die belangrike, problematiese reels saamvat. Dek vraestel I tot III. Belangrike reels word in rooi uitgelig en voorbeelde word in kleur gegee. My graad 12-leerders het verlede jaar baie baat hiermee gevind. Kan saam met die Reelwerkboek gebruik word. Geen oefeninge kom voor nie, slegs reels en voorbeelde. Ek gee dit vir leerders van graad 8 tot 12.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.