R13.80

Resource Description

Hierdie klanke boekie sluit in 9 bladsye van klanke aktiwiteite. Print vir elke leerder ‘n boekie en laat hulle dit voltooi. Die aktiwiteite sluit in: begin en eind-klanke, middelklanke, skryf woorde vir elke prentjie, skryf sinne vir elke prentjie, pas die woord by die korrekte prent, skommel die woorde en nog vele meer. Ek het hierdie boekie gemaak vir kwartaal 2, maar jy kan dit enige tyd van die jaar gebruik.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.