FREE

Resource Description

‘n Eenvoudige Klaskamerreëls plakkaat om goeie gedrag te leer en aan te moedig. Dit is ‘n hoë-resolusie prent en kan in verskillende groottes gedruk word.

Kan as klaskamerversiering gebruik word, in die huis of enige ander plek wat jy goeddink.

Resource Reviews

Store reviews: ( 8 ratings )

Ek het hierdie nodig gehad, baie dankie.

Thank you for the free resource.

Vosser - April 25, 2024