Kleur Aktiwiteit Pakket
R57.50
Resource Description
Om kleure te ken is belangrik vir klein leerders. Dit is ‘n belangrike deel van visuele persepsie en herkenning van die wêreld om ons. Ingesluit by hierdie hulpbron is 8 verskillende aktiwiteite om kleure en kleurname te leer en te identifiseer. Dit kan as ‘n volledige stel of vir differensiasie gebruik word.
– 11 inkleur bladsye
– Pas kleure, woorde en prente bymekaar
– 2 x I Spy-speletjies om kleur herkenning- en telvaardighede te ontwikkel
– 11 “Lees en Teken” take waar studente eenvoudige sinne lees en prente teken om hul begrip en herkenning van kleurname te demonstreer
– “Sny en sorteer” aktiwiteit om individueel of in groepe gebruik te word
– Kleur volgens nommer reënboog
– Voltooi kleurpatrone om kritiese denke en die vermoë om voorspellings te maak te verbeter
– Kleurskattejagtaak wat tuis of by die skool gedoen kan word