Kleur Plakkate
FREE
Resource Description
Om kleure te ken is belangrik vir klein leerders. Dit is ‘n belangrike deel van visuele persepsie en herkenning van die wêreld om ons. Ingesluit by hierdie hulpbron is 11 A5-kleurkaarte met bekende ikone en eenvoudige sinne sodat jou studente kleure in konteks van hul omgewing leer.