R11.50

Resource Description

Dit is ‘n kleur sortering aktiwiteit. Dit sluit die verskillende kleure sowel as prente vir elke kleur in. Print, lamineer en knip die prentjies uit. Jou leerders kan die korrekte kleur prent onder die korrekte kleurnaam plaas. Ek gebruik dit met my 4-5 jaar en hulle is mal daaroor.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.