KRIMPVARKIE KLASTEMA
R138.00
Resource Description
HIERDIE KLASTEMA BEVAT DIE VOLGENDE;
-Krimpvarkie Welkomplakkaat
-Krimpvarkie Leerder voorblaaie
-Krimpvarkie Maande van die jaar
-Krimpvarkie Dae van die week (Maandag tot Vrydag)
-Krimpvarkie Alfabetvlaggies (losskrif en vasskrif)
-Krimpvarkie Klasreëls
-Krimpvarkie Verjaarsdae
-Krimpvarkie Seisoene
-Krimpvarkie Getalkaarte
-Krimpvarkie 2D Vorms
-Krimpvarkie Opskrifte: huiswerk, verjaarsdae, klaskapteine, leerder van die week.
-Krimpvarkie Naam etiket
-Krimpvarkie Banier
-Krimpvarkie Twee aanhalings
-Krimpvarkie Kennisgewingbord agtergronde
-Krimpvarkie Kennisgewingbord raampies
-Krimpvarkie Kennisgewingbord elemente
-Krimpvarkie Bevestigings
-Krimpvarkie Vakkie opskrifte
-Krimpvarkie Juffrou voorblaaie vir beplanning
Hierdie klastema word in PDF formaat aan u gestuur. Dit is nie aanpasbaar nie.