Van die vaardighede wat ontwikkel word is as volg:

* Syfers
* Optel en aftrek
* Tel
* Getal rangskikking
* Woordsomme
* Herkenning
… maar daar is nog vele meer.

R230.00

© All rights reserved. No part of this book may be transmitted or reproduced in any form or by any means, electronic or mechanical, including photocopying, recording or any information storage or retrieval system, without the permission in writing from the copyright holder. Scribo Novus Education Louise Jones

Resource Description

Wiskunde Graad 1 vlak

‘n Wiskunde werkboek wat kinders help in die grondslag fase van wiskundige- en getal oefening. “Kyk mamma, ek leer nommer” is saamgestel vir tuis gebruik, sowel as in die klaskamer. Dit kan gebruik word as ‘n hulpmiddel, Graad 1 kurrikulum boek en ook as ‘n hersienings boek. Dit is wonderlik vir mammas wat se kinders ekstra stimulasie nodig het. Ons wiskunde boek is volledig getoets deur tuisskool mammas, mammas met kinders in die skool sowel as onderwysers.

Hierdie boek vorm deel van die “Kyk mamma” reeks. Die ander titels is: (Hulle is ook te vinde op die webblad)

Kyk mamma, ek word groot (voorskool/Graad R)
Kyk mamma, ek leer lees en skryf (Graad R/Graad 1)
a,e,i,o,u Beginner leesreeks

Daar is ‘n groot verskeidenheid van oefeninge.
Van die vaardighede wat ontwikkel word is as volg:

* Syfers
* Optel en aftrek
* Tel
* Getal rangskikking
* Woordsomme
* Herkenning
… maar daar is nog vele meer.

Daar is baie prente vir die wat hou van inkleur.

Die boek is ideal vir ouers wat ‘n aktiewe rol wil speel in hierdie fase van hulle kind se opvoeding en ontwikkeling. Dit gee ook baie genot aan die ouer wat self hul kind wil leer deur dat hulle saam deur die boek kan werk.

Dit is ook ‘n uitstekende hulpmiddel wat die onderwyseres huis toe kan stuur vir ekstra oefening en repetisie, maar is heeltemal voldoende om dit ook in die klaskamer te gebruik.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.