L.O – Graadvlak: 8 – 12 Bemeester Studietegnieke en Tydsbestuur vir Sukses
R55.20
Resource Description
Studente sal beproefde studietegnieke, strategieë vir aantekeninge en tydbestuursmetodes leer en toepas om hul akademiese prestasie te verbeter. Hulle sal ook ‘n begrip ontwikkel van sleutelopdraginstruksies en hoe om dit effektief aan te wend.
Lesplan dek die volgende:
1. Studie gewoontes
2. Studie tegnieke
3. Notering
4. Sleutelwoorde in opdragte en eksamen
5. Tydbeheer
6. Persoonlike welstand
7. Hoe jou leefstyl jou studies beinvloed
8. Eksamen voorbereidingslys