My emosies interaktiewe werkboek vir seuns.
R46.00
Resource Description
Hierdie produk is bedoel om interaktief te wees, maar gereeld gebruik te word.
Lamineer of plaas in ‘n flipfile.
Die uitknipsels kan op karton gedruk word of individueel uitgesny en gelamineer word.
Geniet met ‘n een-tot-een-ervaring of ‘n groepaktiwiteit – Dit werk hand in hand met die emosies muurkaart. Leerling/kind wys sy emosie vir die dag en dan bou hy/sy dit.