My Graad 1 Herhaaldelike Optelling Boekie Kwartaal 3 (2025)
R51.75
Resource Description
Hierdie boekie help graad 1-leerders om herhaaldelike optelling tot 15 te bemeester deur middel van prettige, visuele aktiwiteite. Leerders leer om groepe te identifiseer, getalsinne te skryf en hul wiskundige woordeskat te ontwikkel.
Inhoud sluit in:
- Omkring en teken van groepe.
- Optelsomme gebaseer op prente.
- Gebruik van 100-blokke.
- Woordeskatontwikkeling.