My Graad 1 Storiesomme Boekie [Kwartaal 1] (#2025)
R40.25
Resource Description
Hierdie oulike boekie help die leerder die volgende kernkonsepte, waardes en vaardighede aanleer en ontwikkel:
-Storiesomme
- Hierdie afdeling fokus op die ontwikkeling van die konsep getalle en fokus daarop om getalbegrip te bou.
- Leerder sal die vaardigheid ontwikkel om probleme in konteks op te los en eie antwoorde tot probleme te verduidelik.
- Die leerder sal die vaardigheid ontwikkel om te sien waar optel- en aftrek kennis, sowel as groepering en verdeling wat tot deling lei toegepas moet word om die probleem op te los.
Hierdie werkboekie is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers is nie ingesluit nie.
11 Bladsye