My Graad 1 Woordsom Boekie Kwartaal 3 (2025)
R51.75
Resource Description
Die Woordsom Boekie is ‘n praktiese en visueel stimulerende werkboek ontwerp om graad 1-leerders se wiskundige probleemoplossingsvaardighede te ontwikkel. Hierdie boekie fokus op kontekstuele probleemoplossing deur gebruik te maak van optelling, aftrekking, en herhaalde optelling – alles binne die getalle-omvang tot 15.
Leerders sal deur hierdie boekie leer om:
- Wiskundeprobleme in konteks op te los met behulp van illustrasies en getallelyne.
- Getalsinne te formuleer wat hul denkproses ondersteun.
- Probleme visueel voor te stel deur tekeninge.
- Herhaaldelike optelling te gebruik om patrone en verhoudings raak te sien.