My Graad 2 Begripstoets boekie Kwartaal 3 (2025)
R40.25
Resource Description
Hierdie boekie is ontwerp om graad 2-leerders te help om hul leesbegripvaardighede doelgerig te ontwikkel. Deur die voltooiing van die verskillende aktiwiteite sal leerders:
- Hul vermoë verbeter om tekste met begrip te lees.
- ’n Dieper insig verkry in die inhoud en verloop van stories.
- Hul begrip demonstreer deur vrae te beantwoord wat op die storie gebaseer is.
Die aktiwiteite sluit verskeie tipes vrae in wat leerders aanmoedig om sinvolle afleidings te maak, inligting te onthou en betekenis uit teks te verkry. Die boekie fokus dus nie net op lees nie, maar ook op aktiewe betrokkenheid by die teks.