My Graad 3 Begripstoets boekie Kwartaal 3 (2025)
R40.25
Resource Description
Hierdie boekie is ontwerp om leerders te help om hul leesbegripvaardighede doelgerig te ontwikkel. Deur die verskillende aktiwiteite te voltooi, kry leerders die geleentheid om hul vermoë te versterk om tekste met insig en begrip te lees. Elke storie word gevolg deur vrae wat leerders aanmoedig om:
- Inhoudskennis van die teks aan te wend,
- Gebeure en besonderhede te onthou,
- Antwoorde te formuleer op grond van wat hulle gelees het.
Die aktiwiteite fokus op kritiese denkvaardighede en help leerders om betekenis uit tekste te haal, wat ’n stewige grondslag lê vir verdere akademiese sukses.