My Graad 3 Ruimte en Vorm Boekie [Kwartaal 1] (#2025)
R40.25
Resource Description
Hierdie oulike boekie help die leerder die volgende kernkonsepte, waardes en vaardighede aanleer en ontwikkel:
-2D Voorwerpe
- Die leerder sal die konsep “2D vorme” verstaan en kan verduidelik as ’n plat figuur wat uit twee dimensies bestaan: lengte en breedte.
- Die leerder sal 2D vorme kan identifiseer en die name van 2D vorme by figure kan pas, insluitend vierkant, reghoek, driehoek, sirkel en ovaal.
- Die leerder sal 2D vorme van mekaar kan onderskei deur na die eienskappe van die voorwerp te verwys.
- Die leerder sal die posisie van 2D voorwerpe kan verduidelik, insluitend bo, onder, langs, agter, links van…, regs van… ensovoorts.
Hierdie werkboekie is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
11 Bladsye