R126.50

Resource Description

Kom saam op ’n avontuur na die plaas!
Op die plaas gebeur daar altyd iets opwindends. Trek jou stapskoene aan, sit jou hoed op en kom kyk wat wag vir ons op hierdie avontuurlike dag op die plaas.


Hierdie kreatiewe en interaktiewe program neem kinders op ’n opwindende avontuur tussen plaasdiere en meer. Deur stories, prente en speelse aktiwiteite help hierdie program kinders om hul woordeskat, begripsvaardighede, sinbou en kommunikasie-selfvertroue te verbeter.

Die program is maklik aanpasbaar vir verskillende ouderdomme en taalvlakke, en kan effektief gebruik word deur spraakterapeute, onderwysers en ouers as deel van groepsessies of individuele ondersteuning.

Laat kinders leer terwyl hulle speel — kom beleef vandag nog die avontuur op die plaas!

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.