Natuurwetenskap Gr 5 Kwartaal 1 Taak
R80.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die menslike skelet:
Instruksies:
· ʼn Papier geraamte gaan vir jou gegee word.
· Knip die verskillende dele van die menslike geraamte uit.
· Sit die dele aan mekaar. Maak seker die dele kan nog beweeg.
· Skryf die naam van elke deel aan die agterkant.
· Maak seker dat die dele op die korrekte plekke vas gemaak word.
· Skryf jou naam iewers op die agterkant van die skelet.
· Werk netjies.
Kriteria |
0 punte |
1-5 punte |
5-10 punte |
1-15 punte |
15-20 punte |
Ledemate is op die korrekte plek vasgemaak en is gestruktureerd volgens ʼn menslike skelet. Leerder was innoverend in die manier hoe die skedel aanmekaar gesit is. Elke gedeelte kan beweeg. |
Geen aanduiding van ‘n menslike skelet of ledemate nie. |
Gedeeltelike poging om ledemate te struktureer, maar geen aanduiding van beweegbaarheid nie. |
Ledemate is korrek geplaas, maar beweegbaarheid is beperk. |
Ledemate is korrek geplaas en kan gedeeltelik beweeg. |
Alle ledemate is korrek geplaas en kan beweeg, met enige mate van innovasie in die samestelling van die skelet. |
Elke gedeelte is korrek benoem. (Punt 1/2) |
Geen poging tot benoeming van gedeeltes nie. |
Gedeeltelike benoeming, met ‘n paar gedeeltes korrek geïdentifiseer. |
Meeste gedeeltes korrek benoem, maar met enkele foute. |
Bykans al die gedeeltes korrek benoem, met min foute. |
Alle gedeeltes korrek benoem sonder foute. |
Skelet is netjies. Netjies uitgeknip en aan mekaar gesit. (Punt 1/2) |
Skelet is onordelik gesny en/of aaneengesit. |
Skelet is gedeeltelik netjies, maar met duidelike tekortkominge in snit of samestelling. |
Skelet is ordelik gesny en aan mekaar gesit, maar vertoon enkele slordigheid. |
Skelet is meestal netjies gesny en aaneengesit, met min slordigheid. |
Skelet is uiters netjies gesny en aaneengesit, met geen waarneembare slordigheid nie. |