Natuurwetenskap Gr 7 Kwartaal 1 toets
R80.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Afdeling A:
Vraag 1: Kies en omkring die regte antwoord. (5)
1.1. Al die water op aarde vorm deel van die .
a) Atmosfeer
b) Hidrosfeer
c) Litosfeer (1)
1.2. Die luglaag om die aarde vorm deel van die .
a) Atmosfeer
b) Hidrosfeer
c) Litosfeer (1)
1.3. Die boonste laag grond van die aarde vorm deel van die
a) Atmosfeer
b) Hidrosfeer
c) Litosfeer (1)
1.4. ʼn Voorbeeld van ʼn lewende ding is.
a) Water
b) Son
c) Plante (1)
1.5. Wat beteken biodiversiteit?
a) Verskillende diere
b) Verskillende plante
c) Verskillende plante en diere (1)