Natuurwetenskap Graad 4 Kwartaal 3 Taak
R80.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
1. Kies ‘n Instrument:
· Dink aan watter tipe musiekinstrument jy wil maak (bv. ‘n trom, ‘n kitaar, ‘n fluit, ens.).
2. Versamel Materiale: Gebruik slegs herwinbare of weggegooide items wat jy by die huis kan vind. Hier is ‘n paar voorstelle:
· Blikkies
· Plastiek bottels
· Kartondose
· Rekkies
· Papier handdoekrolle
· Rys of bone vir geraasmakers
· Ou koerante of tydskrifte
3. Ontwerp en Bou:
· Beplan hoe jy jou instrument gaan maak. Maak ‘n eenvoudige tekening om jou idee uit te beeld.
· Bou jou instrument volgens jou plan. Jy kan hulp vra van jou ouers of onderwyser indien nodig.
4. Versier Jou Instrument:
· Versier jou instrument met verf, kleur papier, ou lap of enige ander materiaal wat jy het om dit uniek en kleurvol te maak.
5. Vertoning:
· Berei ‘n kort vertoning voor waarin jy jou instrument speel. Jy kan ‘n eenvoudige liedjie of ritme speel.
6.Evaluering:
-
- Jou onderwyser sal jou projek evalueer op die volgende kriteria:
- Kreatiwiteit en oorspronklikheid
- Gebruik van hergebruikte materiale
- Funksionaliteit van die instrument
- Kwaliteit van jou vertoning en beskrywing
- Jou onderwyser sal jou projek evalueer op die volgende kriteria: