R69.00

Resource Description

Hierdie projek vereis die leerders om die tegnologiese proses te volg om die projek te voltooi. Hulle moet kies om ‘n brug of water toring te bou. Hierdie word onder die onderwerp van “Sterk Raamstrukture” voltooi gedurende die kwartaal. Daar word ‘n merklys voorsien om dit maklik te maak vir die onderwyser om dit te assesseer.

Resource Reviews

Store reviews: ( 5 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.